Welkom by die Rissie Boer

Ons is stadsboere met n passie vir rissies en rissie souse en ons wardeer the geur en smaak wat rissies verskaf. Ons doel is om die mees geruvolle en warmste rissie souse te voorsien.

Ons souse word van natuurlike produkte gemaak om die smaak van die rissie uit te bring. Elke Rissie het n unieke smaak, wat meestal verlore gaan wanneer souse gemaak word.

Rissie souse moet natuurlik warm wees maar moet nie die smaak van die rissie wegneem nie. Met ons rissie souse kan jy die smaak van die rissie wardeer terwyl die sous n lekker skop kan gee.

 

SCOVILLE SKAAL

Die Scoville Skaal word gebruik as n maatstaaf mo die hiite was die rissie te meet, en dan die hitte neer te le in Scoville Heat Units (SHU). Dit word gebaseer of die konsentrasie van kapsasin in the rissie self

 

Dit is belangrik vir ons om die meeste uit on rissies te kry, insluitende om die maksimum hoeveelheid Scoville uit die rissie te kry. Dit is met daardie gedagte dat on towenaars n manier ondek het om seker te maak ons kan min of meer die Scoville van die rissie te kan kry. (“Wenk” ons gebruik baie rissies).

 

So, wees gerus dat wanneer ons se ons sous het n Scoville rating van 1,400,00, dat dit sie hitte is was julle gaan kry .

 

Home

There are no products to list in this category.